|
Laerskool Kanonkop bedien die gemeenskap van Middelburg al sedert 10 Januarie 1978. Ons spesialiseer in kwaliteit opvoeding en ontwikkeling van you kind waarop jy kan staat maak. Daarbenewens het ons vriendelike en professionele personeel wat gereed staan om enige vraag wat U het in verband met ons skool of ons bedrywighede te beantwoord.
At Laerskool Kanonkop, our goal is to provide your child with courteous, expedient, professional education of the highest caliber.
By Laerskool Kanonkop is ons doel om jou kind opvoeding en ontwikkeling te gee met ‘n hoflike, diensgerigte en professionele wyse.
Browse our Web site for more information about Laerskool Kanonkop. If you have any questions or would like to speak with a Laerskool Kanonkop representative regarding our school, please e-mail us at admin@kanonkoplaer.co.za or call us at 013 245 1041.
Remember: At Laerskool Kanonkop, your child always comes first.
|